Skip to main content

Posts

Henning Jacobus Claassens

20 Des 1930 - 1 Aug 2020 Diens Bywoon (12 Aug 2020 - 11:00) Kliek hier vir streaming     Oupa Boy Oupa en ek het vroër vanjaar met mekaar gesels en bevestig dat in amper 100 jaar wat hy van kon getuig daar nog geen jaar soos 2020 was nie. Min het ons geweet ... Ons het nie genoeg gesels nie, met 'n familie van 5 is dit soms moeilik om tyd te maak wanneer almal rustig kan sit en met mekaar gesels. Gelukking het die internet dit met die tyd saam makliker gemaak en kon ons nou en dan bietjie gesels, buiten die een keer per jaar wanneer ons SA kon besoek en lekker saam kuier. Boy Claassens was een van die positiefste en geselligste mense wat ek nog ooit die voorreg gehad het om te ken. Ek dink nie ek het al iemand anders ontmoet wat so veel keer op sy verjaarsdag die foon moes antwoord nie. Sy hande het vir niks verkeerd gestaan nie, hy was altyd bereid om te help en sy kennis was wyd en diep. Wat ek graag onthou: Die lekker speel met die karre in Moulton Laan. Ontbyt by...

Week 2: London

Week 2 was a walking week. It never rains in London! It's been sunny and warm for 2 weeks now! We have been walking the city all week and exploring. This place is so beautiful with amazing buildings, parks, shops, and people. The trees and flowers are in full bloom and the baby ducklings are in all the ponds. Favorite sites from this week: Primrose Hill, Regent's Park, Hyde Park, Kensington, Holland Park, Buckingham Palace, etc. We revisited favorite playgrounds for the girls to be girls,  princess Diana memorial playground and Coram's Fields playground. There is so much to see here. We saw some familiar faces this week which was so nice. We met Andre Friday night after work at Buckingham Palace and walked home. What a historic walk past every famous building in history. Now I'm sitting in our living room listening to St Paul's Cathedral church bells telling me it's time for bed. Happy 3 day weekend! ...